Salmaneser V

Salmaneser V
Koning van Assirië
Moontlike uitbeelding van Salmaneser V in sy tyd as kroonprins,[1] van een van die reliëfs van sy vader, Tiglat-Pileser III.
Dinastie Adasi
Bewind 727-722 v.C.
Volle naam Salmānu-ašarēd
Ander titels
  • Koning van Babilon
  • Koning van Sumer en Akkad
  • Koning van die Vier Hoeke van die Wêreld
  • Koning van die Heelal
Gesterf 722 v.C.
Voorganger Tiglat-Pileser III
Assur-dain-aplu
Opvolger Sargon II
Vader Tiglat-Pileser III
Moeder Iaba

Salmaneser V[nota 1] (wigskrif: , Akkadies: Salmānu-ašarēd,[2][3][4], van "Salmānu", "voorste"; Bybelse Hebreeus: ַׁלְמַנְאֶסֶר, Šalmanʾeser) was die koning van die Nieu-Assiriese Ryk van die dood van sy vader, Tiglat-Pileser III, in 727 v.C. tot met sy afsetting en sluipmoord in 722 v.C. Hoewel min uit kontemporêre bronne geleer kan word oor Salmaneser V se kort bewind, bly hy bekend vir die verowering van Samaria en die val van die Koninkryk Israel. Soms kry sy opvolger, Sargon II, egter die eer vir dié veldtog.

  1. Yamada & Yamada 2017, pp. 402–403.
  2. Bertin 1891, p. 49.
  3. Yamada & Yamada 2017, p. 388.
  4. "Salmanu-ašared [SHALMANESER V, KING OF ASSYRIA] (RN)". Open Richly Annotated Cuneiform Corpus. Universiteit van Pennsilvanië]].


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "nota", but no corresponding <references group="nota"/> tag was found


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne